Monday
Apr052021

New approach by Denvor Stud - to future sales

DTC - nuwe benadering tot veilings

DTC het n nuwe benadering tot veilings ingeneem.

Dit is as gevolg van die  hoeveelheid jong telers wat beproefde ooie soek.

En om hulle te akkomodeer het ons besluit om alle ooie binne n jaar getal te verkoop per veiling, pleks van uitgesoekte ooie te verkoop in die kudde.

Al ons 2014 en2015 ooie is al aan jong telers verkoop en het dus  besluit om alle 2016 ooie te verkoop op die Molopo Veiling in 2021, en netso ook alle 2017 ooie op die VRYSTAAT GENETIESE GROEP te Kroonstad veiling te verkoop op 11 Julie 2021.

Dit is dus vir ons aangenaam om die beproefde ooie in ons kudde te kan inskryf, en ons glo dat kopers baie tevrede sal wees met hul aankope, n ideale geleentheid om goeie genetika te kan bekom.

Monday
Apr052021

2020 OPSOMMING

2020 - A TRAGIC TIME IN OUR HISTORY, BUT ALSO WITH SOME POSITIVES.

Veilings het plaasgevind, en die 'shutdown' lyk my het n nuwe positiewe oplewing gebring in die kleinvee bedryf.

Hoogste pryse in die geskiedenis van verskeie rasse in die kleinveebedryf is behaal,  en dit sluit ook die Ile de France in, pryse naby R50 000 behaal. Geluk met Willie Oosthuizen en Francois van Wyk met ndie prestasies op die MOLOPO en OVERVAAL KLUB Veilings onderskeidelik.

DTC [DENVOR [STOET] is ook baie trots om te sien dat DTC baie voorkom in albei ramme se stambome.

Ongelukkig kon die Nasionale skou nie in 2020 plaasgevind nie

Tuesday
Jun232020

Covid - aai  !!!

Baie dinge het in die laaste 12 maande gebeur, en behalwe vir die COVID gemors, het ek nou n voltydse boer geword. Ons het ons huis in Kaapstad verkoop, en ek is nou permanent woonagtig op ons plaas te Stanford.

Dit het lank gevat om in te sink, maar dit is n ongelooflike gevoel.

Covid has been a blessing in disguise for me, fulfilling many tasks that i would previously never been able to get to.

My dream of having an intensive sheep farm [ie - all sheep are premanently housed under one roof], has now become a reality. All my sheep, totalling close to 500  [250 ewe unit], will be housed under one roof stretching 120 m x 38m, in pens 9 x 6m carrying 20-30 sheep each, and quantities are dependent on age and stage of production.

Building is now in process, and should soon be completed, - VERY EXCITING.

The further idea of erecting a small meat processing plant - a Dehli- on the farm,  is also being planned, specializing in selling the quality Ile de France lamb.