Monday
Apr052021

JC 6034 EN GNF 6043

JC 6034 - Die ram is korter as DTC LYNE, maar het n uitstekende boud. hy behoort baie goed te doen want daar is uitstende DTC lyne in sy pa se genetika [JC 4046] wat ook all SA kampioen was. So n bietjie lyn teling op hierdie gene behoort n sukses te wees.

6034 was ook die ROYAL EN ALGEHELE skou kampioen op sy tyd.



 JC 6034 EN SY PA  JC 4046

GNF 6043

Die ram is ook ingebring in die DTC stoet Oosthuien] het saam die ram gekoop en lammers lyk baie goed by hom. Dik bene an sy boud kom voor en is dus baie opgewonde om die bloedlyne weer terug te bring.

Hy was ook al ook GROOT Kampieon te OOTOSDAL.

 

Monday
Apr052021

DTC  7351

Geluk aan JANCOR STOET met die aanskaffing van DTC 7351, ook n ram wat sal goed doen in die IDF bedryf.

die ram teel growwe dik been lammers, met hul pa se boud. Daar loop tans n paar van sy rammetjies wat ons n besluit moet oor neem, WATTER een gebruik ons vorentoe in die stoet?? n Lekker posissie om in te wees.

Monday
Apr052021

DTC 7361 - v6


Geluk aan Rudi Nel van Nelro Stoet wat vir V6 DTC 7361 en n paar ouer beproefde ooie aangekoop het.

Net nadat V6 gekoop was, was hy aangewys as die Senior Kampieon ram op die visuele ALFA skou 2020, wat deur BKB beoordeel was.

Die ram het diepspore in die DENVOR STOET genetika opgebou, en behoort ook verder n groot rol te speel in die IDF bedryf. Sy nageslag vertoon baie goeie vleis eienskappe