Tuesday
Aug202019

NATIONAL SHOW - BLOEMFONTEIN 26 APRIL 2019

DENVOR STOET het baie lank gelede in skoue deelgeneem.

DTC het wel baie goed gedoen en het met die meeste punte weggekom [84 punte teenoor die naaste teenstander 43].

60 % van die pryswenners is direkte afstammelinge van DTC geteelde skape.

Die groot kampioen ram en ooi, junior ooi en senior ooi was almal direkte afstammelinge van DTC.

SENIOR EN GROOT KAMPIOEN RAM WAS DTC 7462, wie se ma n dogter is van die ooi DTC 5084 wat 2x SA KAMP ooi gekroon was. DIE ram se oupa aan die ma se kant [DTC 3242] was ook SA reserwe kamp ram.

DIE RESERWE SENIOR RAM DTC 7361, is n ram van die toekoms. Sy ma [DTC 1200]  is ook die dogter van SA kamp ram DTC 9122 [SEUN VAN DTC 5071, wie se pa DTC 3058, OOK DIE PA IS VAN DIE OOI DTC 5084.] DTC 7361 SE PA IS DTC 5104, n seun van die OOI DTC 2055, WAT OP LAASJAAR SE NASIONALE VEILING R17500 GEGAAN HET]

Die senior kampien ooi FJ 6017 se vaar en moer is uit DTC lyne geteel, eintlik ingeteel op die ram DTC 3011 [PRETORIA KAMP RAM] en die ram wat 90% van die ile de france RAS NAGESLAG in Australia BEGIN HET.

MAAR DIE INTERESSANTE DING IN DIE TELING IS ; die moers van die 2 ouers nammlik DTC 5112 en DTC 6143. DIT IS 2 OOIE WAT EK VIR Francois van Wyk aan beveel het toe hy by my ooie kom uitsoek het.

Hulle is ook albei dogters van die ram DTC 3025 - N STAATMAKER RAM IN DIE IDF BEDRYF.

DIE RES SENIOR OOI [FJ 5012] kom ook uit hierdie bloedlyne.

DIE JUNIOR KAMPIEON OOI en GROOT KAMP [GE 8021] is ook baie interessant geteel, en taamlik ingeteel op die ram DTC 5071. Die vaar van 8021 is DTC 1159 [N SEUN VAN DTC 9122] EN 8021 SE MA SE PA IS DTC 5071!! 8021 SE OUPA AAN DIE MA SE KANT IS DTC 9122]

DIE FAMILIE SAL BOUDE TEEL EN DIT HET SO GEBLYK OP DIE OOI.

DIE RES JUNIOR OOI [FJ 8072] IS OOK N VOLBLOED DTC.

DTC HET OOK 2 KEER 1, 2 EN 3DE GESTAAN IN KLASSE EN OOK 2 KEER 2, 3 EN 4DE GESTAAN.

SO A VERY SUCCESSFUL SHOW FOR DENVOR [DTC] STUD.

 

DTC 7462- SA CHAMPION RAM

 

 

SA CHAMP EWE GE 8021

 

SA SENIOR EWE FJ 6017

 DTC 5011 - 2ND IN CLASS [DAUGHTER OF DTC 2055]

 

DTC 6972 - 2ND IN CLASS

 

   S   E   N   I   O   R       R   A   M       C   L   A   S   S       -       S   T   A   N   D   I   N   G       1   ,   2       A   N   D       3   R   D       

  

 YOUNG EWES STANDING 1,2,3

 

 

 

 YOUNG EWES STANDING 1,2,3

 

 

 

 

 

BEING CONGRATULATED - MOST POINTS

 

3 JUDGES - FLIP SNYMAN, JOSE ROMAO [PORTUGAL] AND HERBIE RAUTENBACH

 

 

 

EWES BACK HOME - AFTER THE SHOW

 

 

Tuesday
Aug202019

NATIONAL IDF SALE 6 APRIL 2019 - BLOEMFONTEIN

Denvor het 7 ramme en 2 ooie op die veiling gehad.

DTC 7406 - is vir R17 000 aan n ou vriend - Andrew Austin te Cookhouse- verkoop. n besonderse ram met goeie agterkwart en n baie goeie moederlyn. [het al 3 stoetvaars geteel]

by sy nuwe tuiste - en klaar besig

 ram DTC 7462

DIE SURPRISE - dat geen teler die ram raakgesien het nie.

Hy is vir n skamele R12 000 verkoop aan n kommersiele teler - maar omdat die oordrag eers einde APRIL plaasgevind het kon ons die ram skou by die Nasionale skou.

Hy was SA KAMPIOEN RAM GEKROON! Wat hier belangrik is, is dat sy ouma DTC 5084 2 keer SA KAMPIOEN OOI WAS - op haar tyd. Die informasie alleen is meer as R12000 WERD. N VERLIES AAN DIE STOETBEDRYF.

Ons het wel saad getap - wat vorentoe baie sal help.

DTC 7462 OP REGS ONDER

]

 RAM DTC 7321 - R10000

 

 

RAM DTC 7394 - VERKOOP VIR R10000

  

 

 

 RAM DTC 7190 - R8500

OOI DTC 5013  - R6500

CONGRATULATIONS ALSO TO GERUNE STUD FOR SELLING A FULL DTC EWE FOR R8000

LOT 58

MY 2 SONS DANIEL AND ASHLEY WITH ME AT THE SALE

Tuesday
Aug202019

FLIER DE LIERS SALE RESULTS

Die groot verwagting vir die veiing het toe nie gerealiseer nie, maar soos almal weet is die 2de veiling altyd half telerstellend, teenoor die eerste.

Daar was nie baie kopers nie maar pryse het wel hoog gebly.

DTC 6722 [wat ook die pryswenner op ALFA SKOU was vir 'ram doeltreffendheid' was vir R11 000 verkoop.

DTC 6075  - het vir R10000 verkoop.

Tragiese nuus was dat die ram JC 5060 wat ook op die veiling was, weens longontsteking op die plaas gedood het. Dit was nie goeie nuus vir die IDF teelbedryf nie.

Die ramme se gemiddeld was R8000.

Die hoogste ooi prys was R5500, met n gemeiddelde prys van R4500.