« NATIONAL SHOW - BLOEMFONTEIN 26 APRIL 2019 »
DENVOR STOET het baie lank gelede in skoue deelgeneem.
DTC het wel baie goed gedoen en het met die meeste punte weggekom [84 punte teenoor die naaste teenstander 43].
60 % van die pryswenners is direkte afstammelinge van DTC geteelde skape.
Die groot kampioen ram en ooi, junior ooi en senior ooi was almal direkte afstammelinge van DTC.
SENIOR EN GROOT KAMPIOEN RAM WAS DTC 7462, wie se ma n dogter is van die ooi DTC 5084 wat 2x SA KAMP ooi gekroon was. DIE ram se oupa aan die ma se kant [DTC 3242] was ook SA reserwe kamp ram.
DIE RESERWE SENIOR RAM DTC 7361, is n ram van die toekoms. Sy ma [DTC 1200] is ook die dogter van SA kamp ram DTC 9122 [SEUN VAN DTC 5071, wie se pa DTC 3058, OOK DIE PA IS VAN DIE OOI DTC 5084.] DTC 7361 SE PA IS DTC 5104, n seun van die OOI DTC 2055, WAT OP LAASJAAR SE NASIONALE VEILING R17500 GEGAAN HET]
Die senior kampien ooi FJ 6017 se vaar en moer is uit DTC lyne geteel, eintlik ingeteel op die ram DTC 3011 [PRETORIA KAMP RAM] en die ram wat 90% van die ile de france RAS NAGESLAG in Australia BEGIN HET.
MAAR DIE INTERESSANTE DING IN DIE TELING IS ; die moers van die 2 ouers nammlik DTC 5112 en DTC 6143. DIT IS 2 OOIE WAT EK VIR Francois van Wyk aan beveel het toe hy by my ooie kom uitsoek het.
Hulle is ook albei dogters van die ram DTC 3025 - N STAATMAKER RAM IN DIE IDF BEDRYF.
DIE RES SENIOR OOI [FJ 5012] kom ook uit hierdie bloedlyne.
DIE JUNIOR KAMPIEON OOI en GROOT KAMP [GE 8021] is ook baie interessant geteel, en taamlik ingeteel op die ram DTC 5071. Die vaar van 8021 is DTC 1159 [N SEUN VAN DTC 9122] EN 8021 SE MA SE PA IS DTC 5071!! 8021 SE OUPA AAN DIE MA SE KANT IS DTC 9122]
DIE FAMILIE SAL BOUDE TEEL EN DIT HET SO GEBLYK OP DIE OOI.
DIE RES JUNIOR OOI [FJ 8072] IS OOK N VOLBLOED DTC.
DTC HET OOK 2 KEER 1, 2 EN 3DE GESTAAN IN KLASSE EN OOK 2 KEER 2, 3 EN 4DE GESTAAN.
SO A VERY SUCCESSFUL SHOW FOR DENVOR [DTC] STUD.
DTC 7462- SA CHAMPION RAM
SA CHAMP EWE GE 8021
SA SENIOR EWE FJ 6017
DTC 5011 - 2ND IN CLASS [DAUGHTER OF DTC 2055]
DTC 6972 - 2ND IN CLASS
S E N I O R R A M C L A S S - S T A N D I N G 1 , 2 A N D 3 R D
YOUNG EWES STANDING 1,2,3
YOUNG EWES STANDING 1,2,3
BEING CONGRATULATED - MOST POINTS
3 JUDGES - FLIP SNYMAN, JOSE ROMAO [PORTUGAL] AND HERBIE RAUTENBACH
EWES BACK HOME - AFTER THE SHOW
Reader Comments