Tuesday
Aug202019

« FLIER DE LIERS SALE RESULTS »

Die groot verwagting vir die veiing het toe nie gerealiseer nie, maar soos almal weet is die 2de veiling altyd half telerstellend, teenoor die eerste.

Daar was nie baie kopers nie maar pryse het wel hoog gebly.

DTC 6722 [wat ook die pryswenner op ALFA SKOU was vir 'ram doeltreffendheid' was vir R11 000 verkoop.

DTC 6075  - het vir R10000 verkoop.

Tragiese nuus was dat die ram JC 5060 wat ook op die veiling was, weens longontsteking op die plaas gedood het. Dit was nie goeie nuus vir die IDF teelbedryf nie.

Die ramme se gemiddeld was R8000.

Die hoogste ooi prys was R5500, met n gemeiddelde prys van R4500.

 

 

Reader Comments

There are no comments for this journal entry. To create a new comment, use the form below.

PostPost a New Comment

Enter your information below to add a new comment.

My response is on my own website »
Author Email (optional):
Author URL (optional):
Post:
 
Some HTML allowed: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <code> <em> <i> <strike> <strong>