Thursday
Jun302016

« Uitslae van die Molopo veiling Junie 2016 »
Denvor [DTC ] Stoet het weer n suksesvolle veiling gehad op die Molopo veiling – 1 Junie 2016
20 ooie is verkoop teen n gemiddeld van R7575 – met n hoogste prys van R11500
16 ramme is verkoop teen gemiddelde prys van R7500 waar 2 X ramme teen R12000 verkoop is.
Reader Comments