Wednesday
Aug222012

« OVERVAAL KLUB VEILING »
NOG N TREFFER VIR DIE DENVOR STOET
DTC 9385 VERKOOP VIR R20000
Ram DTC 90385 sal op die Ottosdal veiling van 2 Augustus 2012 te koop aangebied word. Sy seuns is nou 7 maande oud en weeg tans gem: 75 kg en sy dogters is 7 maande oud en weeg gem: 65 kg. Vir meer inligting kontak Coena le Roux @ 0836577592 of Mark Gietzman @ 0825579978
Reader Comments