Wednesday
Oct032018

« OTTOSDAL VEILING - 04-08-2018 »

 n Kuier op Ottosdal het veroorsaak dat DENVOR ook n koper was op die veiling!

Daar was goeie diere op die veiling en die pryse het so gewys.

2 ramme GE170062, en WH160031 [albei met sterk DTC bloed], het R16000 elk gegaan, Hageland Stoet, het 2 ooie @ R16000 en R15000 verkoop. BAIE GELUK.

Francois van Wyk het veral goed bedoen met sy ooie en het oor die R9000 vir al sy ooie gekry met n hoogste van R15000.

Francois het ooie by DTC kom uitsoek, en die bloedlyne het veral goed gedoen. Dit is baie interessant en aangenaam om te sien, want Francois se diep kennis en entoesiasme begin nou vrugte te pluk.

DTC het weer 2 ooie gekoop, so te se teruggekoop, wat 100% DTC bloedlyne het, waar top diere in n unieke gene kombinasie voorkom.

Top rams like DTC 0313, DTC 3011, DTC 3025, DTC 8260 appear in these pedigrees, therefore makes up some interesting future combinations going forward.

Top ewes like DTC 0323, DTC 5112, DTC 7030 are also in this pedigree.

I was rather surprised that i could buy these at the prices i got them at - because these bloodlines are top genetics.

 

 

 

Reader Comments

There are no comments for this journal entry. To create a new comment, use the form below.

PostPost a New Comment

Enter your information below to add a new comment.

My response is on my own website »
Author Email (optional):
Author URL (optional):
Post:
 
Some HTML allowed: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <code> <em> <i> <strike> <strong>