Monday
Feb062012
![Date Date](/universal/images/transparent.png)
« HAPPY CUSTOMERS »
Hello
Hope all is going well with your sheep. Have you had good rains or not? We had
a fair bit of moisture during the winter which is unusual for us but has made a
difference to the growth of everything. Congratulations on the good prices that you
got –I meant to email at the time but never got around to it.
You will recall I bought a ram from you at the Royal Show this year. He has settled in
well and is called “Big Boss” by the sheep guys. Thought I would just send you a photo
or two of him and the “ladies” that he is looking after.
Will keep contact and let you know how things go.
Bye for now
Lynne Hope
LYNNE HOPE
More oom Bossie!
Daai ramlam lyk baie mooi,hy nou besig om verskriklik te ontwikkel. Hy het geweeg
23.6kg op sy 42dae vir as oom dit wou inskryf.
Dink hy kon bietjie meer geweeg het,maar met die dag op pad en aanpassing hier vir kos
vir sy ma dink ek is hy bietjie terug gesit. Dis nou die laaste week dat hy begin erg self
eet en ek kon dit sommer aan sy lyf sien. Kan nie wag om hom op 100dae te weeg nie,dink
dit gaan n ander storie wees. Sal kyk of ek vir oom n foto van ram kan by sit aan email.
Verder gaan dit goed met ander ooie.
Daai ram wat ek in Parys gekoop het is ek ook baie tevrede mee. Dit het 'n blok van 'n
ram geraak.As ek so na hom kyk,en ek kyk na my ooie kan daar net iets met lammers gebeur
wat moet aankom.
Die skaap hou mens besig,maak nou nog klomp lamhokke vir hulle onder dak,en maak nog
so 3.5 hektaar reg om einde Maart onder lusern te sit. Verder gaan ek nou seker binne
die volgende week of twee die 4 hetaar gras ook in he. Mens kom net nie in die lande nie,
want reen omtrent elke week. Het laaste maand al 180mm gehad.
Hoop dit gaan verder goed daar by oom.
Groete Francois
FRANCOIS VAN WYK
HENK MOLLER
WILLIE OOSTHUIZEN
PIET AGENBAG
Geboorte gewig = 6kg. 30 dae = 20.3kg.
Ma 822 sal graag wil weet watter ram se lam dit is. Foto indien moontlik.
BRIAN MILESBossie Clarke genetics. Close to lambing. Scanned at 150% in lamb. Very happy.
L’OR BLANC
RASSIE KLEIN
Hope all is going well with your sheep. Have you had good rains or not? We had
a fair bit of moisture during the winter which is unusual for us but has made a
difference to the growth of everything. Congratulations on the good prices that you
got –I meant to email at the time but never got around to it.
You will recall I bought a ram from you at the Royal Show this year. He has settled in
well and is called “Big Boss” by the sheep guys. Thought I would just send you a photo
or two of him and the “ladies” that he is looking after.
Will keep contact and let you know how things go.
Bye for now
Lynne Hope
|
Daai ramlam lyk baie mooi,hy nou besig om verskriklik te ontwikkel. Hy het geweeg
23.6kg op sy 42dae vir as oom dit wou inskryf.
Dink hy kon bietjie meer geweeg het,maar met die dag op pad en aanpassing hier vir kos
vir sy ma dink ek is hy bietjie terug gesit. Dis nou die laaste week dat hy begin erg self
eet en ek kon dit sommer aan sy lyf sien. Kan nie wag om hom op 100dae te weeg nie,dink
dit gaan n ander storie wees. Sal kyk of ek vir oom n foto van ram kan by sit aan email.
Verder gaan dit goed met ander ooie.
Daai ram wat ek in Parys gekoop het is ek ook baie tevrede mee. Dit het 'n blok van 'n
ram geraak.As ek so na hom kyk,en ek kyk na my ooie kan daar net iets met lammers gebeur
wat moet aankom.
Die skaap hou mens besig,maak nou nog klomp lamhokke vir hulle onder dak,en maak nog
so 3.5 hektaar reg om einde Maart onder lusern te sit. Verder gaan ek nou seker binne
die volgende week of twee die 4 hetaar gras ook in he. Mens kom net nie in die lande nie,
want reen omtrent elke week. Het laaste maand al 180mm gehad.
Hoop dit gaan verder goed daar by oom.
Groete Francois
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
|
|
![]() |
![]() |
![]() Pa : PS6025 Gebore : 09/05/2011 Gewig op 100 dae : 49kg |
![]() Pa : PS6025 Gebore : 13/05/2011 Gewig op 100 dae : 48kg |
Reader Comments