Friday
Jul082016

RAM 2171 - SEUNS [see production sale 2014] henk moller

Thursday
Jun302016

Uitslae van die Molopo veiling Junie 2016

 

Denvor [DTC ] Stoet het weer n suksesvolle veiling gehad op die Molopo veiling – 1 Junie 2016

20 ooie is verkoop teen n gemiddeld van R7575 – met n hoogste prys van R11500

16 ramme is verkoop teen  gemiddelde prys van R7500 waar 2 X ramme teen  R12000 verkoop is.

 


Friday
May272016

EWES ON MOLOPO SALE - 01 JUNE 2016